Ek hou daarvan om
saam met my
vriend tou te
spring.
Ek hou daarvan om
letters op die bord
te skryf.
Ek hou daarvan om
boeke met
prentjies te lees.
Ek hou daarvan om
verskillende vrugte
te eet.
Ek hou daarvan om
in die huis te help.
Ek hou daarvan om
na my ma se
stories te luister.
Ek hou daarvan om
in ’n groot bed te
slaap.
Ek hou daarvan om
al hierdie goed te
doen.
Wat doen jy graag?
Megan-Petersen-wat-ek-graag-doen
Wat ek graag doen
Illustrator: Wiehan de Jager
Author: Ursula Nafula
Designer:
Licence: Creative Commons Attribution 4.0
Website: https://www.africanstorybook.org/
Translator: Fanie Viljoen
Reader: Megan Petersen