Vertel my nou…! Hartseer en gelukkig

Hoekom huil die baba?
Ek dink sy is honger.
Hoekom is die seun hartseer?
Ek dink hy mis sy pappa.
Hoekom is die meisie bly?
Sy het 'n nuwe rok gekry.
Hoekom lag die ou man?
Hy het 'n goeie grappie gelees.
Hoekom glimlag die vrou?
Haar kinders lees saggies.
Hoe voel die vrou?
Ek dink sy voel skaam.

Megan-Petersen-vertel-my-nou-Hartseer-_-gelukkig