Muis soek ’n huis.
Dit lyk na ’n lekker huis.
“Jy kan by my kom slaap,” sê Babahondjie.
“Dankie,” sê Muis.
Daardie aand is Muis se drome springerig en modderig.
“Jy kan by my kom slaap,” sê Papegaai.
“Dankie,” sê Muis.
Daardie aand is Muis se drome rasering en wild.
“Jy kan by my kom slaap,” sê Vis.
“Dankie,” sê Muis.
Daardie aand is Muis se drome koud en nat.
Muis het ’n plek nodig wat warm en droog is.
Muis vind ’n boekrak daar naby.
Daardie aand droom Muis snoesige drome.
'n Huis vir muis
’n Huis vir Muis
Illustrator: Amy Uzzell and Jennifer Jacobs
Author: Michele Fry
Designer: Amy Uzzell and Jennifer Jacobs
Licence: Creative Commons
Website: https://bookdash.org/