’n Dag Uit

Ek kan die see sien!
Wag vir my!
Kyk! Kyk!
Sjoe! Dis koud!
Gaan weg!
Etenstyd!
Ek het hom!
Dit was ʹn lekker dag.

'n Dag Uit